<?xml version="1.0" encoding="UTF-8"?><song><lyrics>[V1]
.     C    G  C   F    C    G  C
 Die Heer, my herder, sorg vir my. ......(kan in C bly)
.    Dm      D      G ... G7
 Hy laat my rustig wei;___
.       C      Dm        G7    C
 langs waters waar daar vrede is,
.    Dm     G7     C
 sal Hy my veilig lei.

[V2]
.     C    G  C   F   C G   C
 Die Heer gee my weer nuwe krag
.   Dm     D       G ... G7
 en Hy sal met my gaan;__
.    C     Dm      G7    C
 Hy lei my op die regte pad
.    Dm   G7     C
 tot ere van Sy Naam.

[V3]
.   C   G    C  F   C  G    C
 Al lê daar donker dieptes voor,
.    Dm       D      G ... G7
 tog hoef ek nie te vrees,
.     C      Dm     G7    C
 want U's by my, en in U hand
.    Dm         G7     C  ... (A)
 sal ek steeds veilig wees.

[V4]
.   D   A  D   G   D   A  D
 U maak my vir 'n fees gereed,
.    Em    E     A ... A7
 terwyl my vyand kyk.
.   D       Em    A7  D
 U maak van my 'n eregas
.   Em      A7  D   ....(B)
 U maak my lewe ryk.

[V5]
.     E   B     E  A   E  B   E
 Net goedheid, liefde, lewenslank,
.   F#m   F#        B ... B7
 Gee U, o Heer, vir my;___
.   E      F#m      B7    E
 By U's ek tuis, en in u huis
.    F#m    B7    E
 sal ek vir ewig bly.</lyrics>
<title>LB 577</title>
<presentation>C, D, E</presentation>
<aka>Die Heer, my Herder, sorg vir my, </aka>
<key>C</key>
</song>